Matt Viljoen, herder en lerende ouderling van PCG (Pretoria Christen Gemeente) het n MDiv van John MacArthur se seminarie in Kalifornie bekom. Elke twee weke kom hy deur Brits toe waar daar saam as ñ groepie gelowigges deur die Bybel gewerk word. Kern leerstellings was in 2021 bestudeer waar daar in diepte gekyk was na wat die Bybel leer aangaande die Woord van God en Inspirasie, die Drie-Eenheid en die persoon van die Heilige Gees. In 2022 gaan ons voort en hoop om in diepte meer te leer van God die Vader en God die Seun (Jesus Christus).
Enigge iemand wat ñ verlange het om God beter te leer ken deur saam die Woord te ondersoek soos die Bereane van ouds (Hand. 17:11) of bloot nuuskierig is oor die Christen geloof is baie welkom.
Kontak vir Gert 082 378 8873
Copyright © 2022 PCG - All Rights Reserved.
Om hierdie webwerf te gebruik beteken dat jy instem met ons privaatheids beleid en terme.
Deur hierdie webwerf te besoek en op die Aanvaar en Stem Saam knoppie te druk, aanvaar jy ons terme en voorwaardes. Ons gebruik Cookies om webwerf verkeer te analiseer en die webwerf ervaring te optimiseer.
Wanneer jy ons gebruik van Cookies aanvaar stem jy in dat jou data saam met alle ander data saamgevoeg sal word.