PCG

PCGPCGPCG

PCG

PCGPCGPCG
  • Tuis
  • Preek biblioteek
  • Preke
  • Brits Bybelstudie
  • Privaatheids Beleid
  • More
    • Tuis
    • Preek biblioteek
    • Preke
    • Brits Bybelstudie
    • Privaatheids Beleid
  • Tuis
  • Preek biblioteek
  • Preke
  • Brits Bybelstudie
  • Privaatheids Beleid

pretoria christen gemeente

pretoria christen gemeentepretoria christen gemeentepretoria christen gemeente

"Ons sal in liefde by die waarheid bly en so in alle opsigte groei na Jesus toe"


Efesiërs 4:15

MEER OOR ONS

WIE

Pretoria Christen Gemeente is 'n kerkplant vanuit Midrand Christen Gemeente. Midrand is in April 2008 geplant. In Januarie 2014 het Frank de Wet as pastoor aangesluit. In Februarie 2019 het Midrand 15 gesinne saam met pastoor Matt Viljoen en ouderling Hanrias Brink gestuur om 'n gemeente in Pretoria Oos te plant - die gebied waaruit die meeste van daardie gesinne afkomstig is. 

WAAR

Casa Social de Madeira

Boschkop Road 

Zwavelpoort St, Pretoria East

WANNEER

SONDAE 8:30 VIR 9:00

WAT ONS GLO

KONSTITUSIE (pdf)

Download

GELOOFSBELYDENIS (pdf)

Download

NUUTSTE PREKE

RAAK BETROKKE

Familie Bybestudie elke week

Skakel in by Mooikloof, Six Fountains, Shere of Rayton om 16:00 op Sondae of Lyttleton om 18:00 op Maandae aande. Elke 2de Woensdag aand in Brits.

Manne Bybelstudie elke tweede week

Saterdae om 6:00

Vroue Bybelstudie elke tweede week

Woensdae 9:30 - 11:00 en 14:00 - 15:00. Elke 2de Saterdag oggend 8:00 - 9:00. 

Jong Volwassenes Bybelstudie elke tweede week

Dinsdae 19:00 - 20:30

Jong Dames Bybelstudie elke tweede week

Saterdae om 8:00 

Hoërskool Bybesltudie een maal per maand

Sondae 12:00 - 15:00

OPKOMENDE GEBEURE

ONS OUDERLINGE

Matt Viljoen

Hanrias Brink

Hanrias Brink

Matt en Tina is woonagtig in Centurion.

Hulle is in 1987 getroud en het twee kinders. 

Elmien is in 1990 en Lida in 1992 gebore.

Beide dogters is getroud en het Matt en Tina sover met 8 kleinkinders geseën.

Matt het 'n MDiv verwerf aan The Masters' Seminary in Kalifornië

In 2008 is hy betrokke by die plant van Midrand Christen gemeente, waar h

Matt en Tina is woonagtig in Centurion.

Hulle is in 1987 getroud en het twee kinders. 

Elmien is in 1990 en Lida in 1992 gebore.

Beide dogters is getroud en het Matt en Tina sover met 8 kleinkinders geseën.

Matt het 'n MDiv verwerf aan The Masters' Seminary in Kalifornië

In 2008 is hy betrokke by die plant van Midrand Christen gemeente, waar hy vir 11 jaar dien as leraar.

In Februarie 2019 is hy betrokke by die nuwe kerkplant in Pretoria Oos genoem Pretoria Christen gemeente waar hy en Hanrias tans as ouderlinge en predikers dien.

Hanrias Brink

Hanrias Brink

Hanrias Brink

 Hanrias en Jacolien is woonagtig in Pretora Hulle is in 1997 getroud en geseën met 7 kinders: Clarize (2000), Talia (2003), Larah (2007), Zac (2010), Weber (2012), Tamar (2012), en Daviïd (2018). Hanrias is 'n besigheidsman. Hulle is deel van Midrand Christen Gemeente sedert 2015.  In 2019 plant hy saam met Matt Pretoria Christen Gemeent

 Hanrias en Jacolien is woonagtig in Pretora Hulle is in 1997 getroud en geseën met 7 kinders: Clarize (2000), Talia (2003), Larah (2007), Zac (2010), Weber (2012), Tamar (2012), en Daviïd (2018). Hanrias is 'n besigheidsman. Hulle is deel van Midrand Christen Gemeente sedert 2015.  In 2019 plant hy saam met Matt Pretoria Christen Gemeente in Pretoria-Oos. Hy verwerf sy Meestersgraad in Bybelkunde by die Master’s University in 2020.  

Dries Visser

Hanrias Brink

Dries Visser

Dries en Louise Visser is woonagtig in Pretoria. Hulle is in 2005 getroud en hulle dogter, Lujah, is gebore in 2014. Dries is n prokureur en is vir die laaste 7 jaar in kerk leierskap. Hy het by Pretoria Christen gemeente aangesluit in Februarie 2021.

KONTAK ONS

Skakel ons gerus om meer uit te vind

Matt Viljoen 082 855 2854

Hanrias Brink 083 250 7050

WhatsApp Boodskap

ADRES

Casa Social de Madeira Boschkop Road Zwavelpoort St, Pretoria East

GEE

BANK BESONDERHEDE

BANK: FNB

REK: PRETORIA CHRISTEN GEMEENTE

REK NR: 62804185206

TAK: 250 655


Copyright © 2022 PCG - All Rights Reserved.

Privaatheids Beleid

Om hierdie webwerf te gebruik beteken dat jy instem met ons privaatheids beleid en terme. 

Goed so

Privaatheidsbeleid en Cookies

Deur hierdie webwerf te besoek en op die Aanvaar en Stem Saam knoppie te druk, aanvaar jy ons terme en voorwaardes. Ons gebruik Cookies om webwerf verkeer te analiseer en die webwerf ervaring te optimiseer. 

Wanneer jy ons gebruik van Cookies aanvaar stem jy in dat jou data saam met alle ander data saamgevoeg sal word.

Aanvaar en Stem Saam